0 items

HERITAGE FOUNDATION

With more than 20 years’ experience in heritage conservation management, museum and archive management and specialised research, the Heritage Foundation offers expert solutions for all your cultural historical and conservation related challenges. Equipped with the necessary resources and facilities, and in partnership with an extended team of professionals, we are well positioned to provide effective and professional services at very competitive prices.

For more information click here to go to the official site...

 

Met meer as 20 jaar ervaring op die gebied van Erfenisbewaringsbestuur, museum- en argiefbestuur en gespesialiseerde navorsing bied die Erfenisstigting (ES) ‘n een-stop-oplossing vir al jou kultuurhistoriese en bewaringsverwante uitdagings. Toegerus met die nodige hulpmiddels en fasiliteite en met die hulp van ‘n uitgebreide span kundige vennote is ons geposisioneer om ‘n effektiewe, professionele diens teen mededingende pryse te lewer.

Vir meer inligting kliek hier om na die amptelike webwerf toe te gaan...